South Africa West Coast

Pieter Pieterse - Weskus Swerwer


West Coast Explorer
SA West Coast
Information
Accommodation
Tours/Recreation
West Coast Map
Site Map
Nature Reserves
Fossil Park
Sea Tales & Wrecks
Floral Splendour
Birdwatching
Whale Watching
Guriqua History
Cuisine & Recipes
St Helena Bay
Velddrif/Laaiplek
Property Links
Letters/Posklip
Weskus Stories
Webdesign & Hosting
West Coast R27
Route 27
West Coast Towns
Off the Beaten Track
Accommodation
Eat Out List
Arts & Crafts List
Culture & History
From Crayfish to Iron
Home   West Coast Cuisine   Swerwerskos
  1. Swerwerskos Seekos!!!
  2. Skater Lees 'n kort uittreksel uit Die Langana van Saldanha
  3. Rande vir Redding Waar die hart lê...
Pieter PieterseIn fond memory of Pieter Pieterse:

As Afrikaner het hy soveel kultuur met ander gedeel en sy vermoë om ervaringe oor te vertel het hom in vele harte laat inkruip. Nou is hy weggeneem en sy plek is leeg. Ons sal hom baie mis.

Pieter Pieterse, welbekende skrywer, bobaas kok, grapmaker, storieverteller... en diepgewortel in die Weskus. Hy wat die ou kindertjies vir uitstappies neem, langs die see loop, wat bewys dat die klein dingetjies in die lewe soveel kan saak maak... as ons net die tyd vat om dit raak te sien. Ek het Pieter 'n paar jaar gelede op Robbeneiland ontmoet waar hy met 'n televisie opname besig was. Dit was dus vir my 'n groot voorreg om weer vir Pieter te ontmoet, te luister na sy stories en te weet dat die man 'n hart van goud het. Ons het baie in gemeen: die liefde vir die Weskus, die mense en kultuur, die see en natuurlewe, seekos en Die Taal. Ek is ook 'n Ingils(vrou), so vergewe my as ek hier en daar so 'n paar foutjies maak. Ek sê maar net... want 'n Ingilsman kan ook baie lief wees vir Die Taal...

Atque in perpetuum, frater, ave atque vale...
(Gaius Catullus)

Explore the West Coast/Ontdek die Weskus
GuriQua cc ® © ABrand sawestcoast.com

Fast Counter
FastCounter by bCentral