![]() |
South Africa West CoastAbraham Brink - Die Skrywer |
West Coast Explorer SA West Coast Information Accommodation Tours/Recreation West Coast Map Site Map Nature Reserves Fossil Park Sea Tales & Wrecks Floral Splendour Birdwatching Whale Watching Guriqua History Cuisine & Recipes St Helena Bay Velddrif/Laaiplek Property Links Letters/Posklip Weskus Stories Webdesign & Hosting West Coast R27 Route 27 West Coast Towns Off the Beaten Track Accommodation Eat Out List Arts & Crafts List Culture & History From Crayfish to Iron |
Van sy kortverhale het is Saffier, uitgegee deur Makro Boeke verskyn. (Die publikasie is sowat vyf jaar gelede gestaak). Die manuskrip 'Rondom Soverby' - is die verhaal van die vissersgemeenskap van Dwarskersbos en omgewing, wat hul bestaan in die uiters moeilike twintigerjare to laat in die veertigs uit die see gemaak het - is geskryf deur Abraham met die bystand van navorsing wat gedoen is deur wyle "Taat" Visser, wat in hier tydperk skoolmeester op Velddrif was. Hierdie is 'n ware kontreiverhaal, wat die moeilike bestaan van vissers uitbeeld, maar ook vertel van die poetse wat op mekaar gebak is en byname wat ontstaan het.
Die inhoud van die manuskrip "Rondom Soverby" is in Desember 1999 op Radio Namakwaland uitgesaai Links: Ferrie Thiart besig om trekseën te boet
|